South African Information IconButler Blog



Butler Skool – Die perfekte opsie vir jou seun of dogter 2013

By Adriaan Coetzer



Die Butler Skool in Kaap Stad en nou in Johannesburg

 

Daar kom n tyd waar n ouer so graag wil he sy of haar seun / dogter moet die wereld sien en die beste oplossing kan gee vir “ma ek wil n suksess maak van my toekoms” Hier is ons! Die Butler Skool. Na 8 weke opleiding “groom” ons u kind vir die beste in die bedryf!

 

Ons almal as ouers wil investeer in die toekoms van ons kinders en seker maak dat die regte mense na hul omsien, dit is beproef ons het al 84%  van al ons Butlers geplaas uit die 315 opgeleides. Jong Butlers werk vir die St Regis in Doha, plaaslik en gesogte hotelle in Suid Afrika.

 

Die kurses?

In die 8 weke opleiding werk ons met die karakter van die persoon en bou dit op om seker te maak dhy of sy is gemaklik met die Hotel Industrie en baie keer gee ons werk vir die wat potensiaal in huishouding wys. Die kandidaat is geskik om aandag te gee aan baie aspekte van bestuur  veral ook om opleiding te gee vir ander werknemers. Die Butler kurses is die beste en absoluut uniek. Dit is nie net n “finishing school” nie maar gee wysheid aan studente hoe om kos te maak , hotel gaste te bedien, tafel te dek formeel, met werkers te werk, hoe om boekhou te doen, hoe om reg te stryk, hoe om tasse te pak en meerendeels te dink soos n volwassene.

 

Vertrou in ons, ons is hier om die beste te gee wat geld in hierde moeilike ekonomise tyd te kan gee.  Geen hotel skool kan na 8 weke u seun of dogter die tiepe werk aanbied wat ons doen nie. Kyk gerus na ons reputasie en ons Facebook vir n “tot die sekond” realiteid.

 

Volgende kurses beskikbaar is in Johannesburg die 17de Junie 2013, doen gerus aansoek of kom geniet n heerlike koppie tee/koffie by die Akademie.

 

Mense wat jy kan vertrou!

Butler Akademie Hoof

Newton Cross

 


Leave a Reply